Geelkeelkalkoentjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Macronyx croceus)
Jump to navigation Jump to search
Geelkeelkalkoentjie
Volwasse M. c. croceus
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Macronyx
Spesie: M. croceus
Binomiale naam
Macronyx croceus
(Vieillot, 1816)

Die Geelkeelkalkoentjie (Macronyx croceus) is 'n algemene standvoël in grasagtige savanne, oop boomveld en grasveld. Die voël is 21 cm groot en weeg 49 gram. In Engels staan die voël bekend as die Yellow-throated Longclaw.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). “Macronyx croceus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.