Malibamat'so-rivier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Malibamat'so-rivier
Madibamat'so
Die Malibamat'so-rivier
Die Malibamat'so-rivier
Oorsprong Malutiberge
Monding Oranjerivier
Stroomgebied Lesotho
Monding-hoogte 1713 m
Ligging van Malibamat'so-rivier op 'n kaart (Lesotho)
Malibamat'so-rivier
Malibamat'so-rivier
Koördinate: 29°44′35″S 28°45′28″O / 29.74306°S 28.75778°O / -29.74306; 28.75778Koördinate: 29°44′35″S 28°45′28″O / 29.74306°S 28.75778°O / -29.74306; 28.75778

Die Malibamat'so-rivier is 'n groot rivier in die ooste van Lesotho. Die rivier ontspring op die noordegrens van Lesotho en vloei 'n lang afstand suidwaarts voordat dit by die Senqurivier (die Sothonaam vir die Oranjerivier) aansluit.

Ongeveer in die helfte van sy loop word water van die rivier opgegaar in die reuse Katsedam, Afrika se hoogste dam op 1 993 meter (6,539 voet) bo seevlak.[1]

Ligging[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Fitzpatrick, M.; Blond, B., Pitcher, G., Richmond, S., and Warren, M. (2004). South Africa, Lesotho and Swaziland. Lonely Planet. Footscray VIC.