Marble Hill, Manhattan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Marble Hill
Die stadsilhoeët van Marble Hill
Die stadsilhoeët van Marble Hill
Koördinate: 40°52′34″N 73°54′40″W / 40.87611°N 73.91111°W / 40.87611; -73.91111Koördinate: 40°52′34″N 73°54′40″W / 40.87611°N 73.91111°W / 40.87611; -73.91111
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Deelstaat Flag of New York.svg New York
County Flag of New York City.svg New York
Stad Flag of New York City.svg New York Stad
Borough Flag of New York City.svg Manhattan
Stigting 1891
Oppervlak
 - Neighborhood 0,38 km²  (0,145 vk m)
Bevolking (2010)
 - Neighborhood 9 481
 - Digtheid 25 000/km² (65 000/vk m)
Tydsone OST (UTC-5)
 - Somer (DST) ODT (UTC-4)
Poskode 10463
Skakelkode(s) 718, 347, 646
Kaart toon die oorspronklike roete van die Harlem-rivier en die huidige roete.

Marble Hill is die meeste noordelike woonbuurt van Manhattan, New York Stad. Alhoewel dit 'n gedeelte van die stadsdeel van Manhattan is, is dit ná die verlegging van die Harlem-rivier in 1895 nie meer aan die eiland van Manhattan geheg nie. Dit was 'n eiland tot 1914 toe die ou rivierbedding ingevul en Marble Hill met The Bronx verbind is.

Marble Hill het 'n oppervlakte van 0,38 km² en 'n bevolking van 9 841 mense.