Maserati

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Maserati
Maserati.svg.png
Maserati Quattroporte Trident 001.jpg
Tipe Italiaanse aandelemaatskappy (Società per azioni, S.p.A.)
Gestig 1914 (as Officine Alfieri Maserati)
Hoofkantoor ModenaItalië
SleutelpersoneAlfieri Maserati (stigter)
Harald Wester (hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieMotorbedryf
ProdukteMotorvoertuie
Inkomste€3,47 miljard (2017)
Werknemers1 683 (2017)
MoedermaatskappyFCA Italy
Webwerfmaserati.com

Maserati is 'n Italiaanse vervaardiger van luukse motors wat in 1914 in Bologna gevestig is en sy setel tans in Modena het. Sy embleem is 'n drietand.

In die 1950's het Maserati sukses behaal met sy renwaens. So het Juan Manuel Fangio in 1957 in 'n Maserati 250F die Formule 1-wêreldkampioenskap gewen. Tradisioneel is Ferrari die belangrikste mededinger van Maserati, alhoewel die onderneming tussen 1997 en 2005 as dogtermaatskappy van Ferrari binne die multinasionale Fiat-Chrysler-onderneming bestuur is.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]