Modena

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Modena
Collage Modena.jpg
Official Vlag van Modena
Vlag
Ligging van Modena op 'n kaart (Italië)
Modena
Modena
Koördinate: 44°38′41″N 10°55′32″O Koördinate: 44°38′41″N 10°55′32″O
Land Vlag van Italië Italië
Streek Flag of Emilia-Romagna.svg Emilia-Romagna
Provinsie Modena
Regering
 - Burgemeester Giorgio Pighi
Oppervlak
 - Stad 182,7 km²  (70,5 vk m)
Hoogte 34 m (112 vt)
Bevolking (30 November 2011)
 - Stad 185 706
 - Digtheid 1 013,51/km² (2 625/myl2)
Poskode 41100
Skakelkode(s) 059
Webwerf: comune.modena.it

Modena (Latyn: Mutina) is 'n stad in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Die stad het 'n bevolking van 185 706 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 182,7 km². Die ensemble van Modena met die katedraal, die Torre Civica en die Piazza Grande is in 1997 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Eksterne skakels[wysig]