Gaan na inhoud

Mato Grosso

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Mato Grosso
Vlag van Mato Grosso Wapen van Mato Grosso
Ligging in Brasilië
Sien ander Brasiliaanse state
Land Vlag van Brasilië Brasilië
Hoofstad Cuiabá
Grootste stad Cuiabá
Oppervlakte 903 357 km²
Bevolking
  - Totaal
  - Digtheid

2 856 999 (2006)
3,1 inw./km²
Goewerneur Silval da Cunha Barbosa
MOI (2005) 0,801 – middel
Tydsone UTC-4

Mato Grosso (Portugees: [ˈmatu ˈɡɾosu], "dik bosse") is een van die 26 deelstate van Brasilië. Die hoofstad en grootste stad, Cuiabá, het 'n bevolking van 542 861 in 2000 gehad.

Ligging

[wysig | wysig bron]

Mato Grosso is in die middel van die land geleë en word deur die deelstate Rondônia, Amazonas, Pará, Tocantins, Goiás en Mato Grosso do Sul begrens. Die deelstaat grens ook an die land van Bolivia.

Demografie

[wysig | wysig bron]

Etniese groepe

[wysig | wysig bron]
Etniese groep Persent Bevolking
Bruin 50,92% 1 532 000
Wit 39,16% 1 179 000
Swart 7,93% 239 000
Ander 1,82% 55 000

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]
Deelstate van Brasilië

Distrito Federal
Acre · Alagoas · Amapá · Amazonas · Bahia · Ceará · Espírito Santo · Goiás · Maranhão · Mato Grosso · Mato Grosso do Sul · Minas Gerais · Pará · Paraíba · Paraná · Pernambuco · Piauí · Rio de Janeiro · Rio Grande do Norte · Rio Grande do Sul · Rondônia · Roraima · Santa Catarina · São Paulo · Sergipe · Tocantins