Matsuo Basho
Voorkoms
Matsuo Basho (松尾 芭蕉) | |
---|---|
Standbeeld van Matsuo Basho in Hiraizumi, Iwate | |
Gebore | Matsuo Kinsaku (松尾 金作) 1644 naby Ueno, Iga-provinsie, Japan |
Sterf | 28 November 1694 (op 50) |
Nasionaliteit | Japan |
Beroep | digter |
Bekend vir | Oku no Hosomichi |
Ouer(s) | Jahiruddin Muhammad Abu Ali Haidar Saber Rahatunnessa |
Matsuo Munefusa, meer bekend as Matsuo Basho (Japannees: 松尾芭蕉; 1644 – 28 November 1694) was 'n Japannese digter. Hy is bekend as die grootste vervaardiger van haiku, 'n soort van poësie met slegs 17 lettergrepe.[2] Vir hom was geskrewe Japannees moeilik om te bemeester, maar haiku was maklik om te skryf. Matsuo se haiku's het eienskappe van die natuur en die vier seisoene ingesluit. Die lesers moet hul verbeelding gebruik om sy gedigte te verstaan.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (en) Louis Frédéric, Japan Encyclopedia, Harvard University Press, 2002, bl. 71.
- ↑ Rodd, Laurel Rasplica. "Japanese literature." World Book Advanced. World Book, 2013. Web. 4 Desember 2013.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Matsuo Basho.