Matt Stone

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Matt Stone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Stone in 2016

Geboortenaam Matthew Richard Stone
Geboorte 26 Mei 1971 (1971-05-26) (47 jaar oud)
Houston, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Angela Howard
Kinders 2[1]
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Matt Stone (gebore 26 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente BASEketball (1998), South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), en Team America: World Police (2004), en in die televisiereeks South Park (1997). Ook as medeskrywer vir The Book of Mormon (2011). Stone was geïnteresseerd in film en musiek as 'n kind, en het die Universiteit van Colorado na hoërskool bygewoon, waar hy Trey Parker ontmoet het. Hy is bekend as mede-stigter van South Park saam met Trey Parker.

Stone en Parker het verskuif na Los Angeles en skryf hul tweede film, Orgazmo (1997). Hulle het gewerk op 'n film getiteld South Park: Bigger, Longer & Uncut (1999), wat erkenning ontvang het van beide kritici en aanhangers. Saam met Parker, het hy ook verskeie rolprente en televisiereekse vervaardig, insluitend Team America: World Police (2004).

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Matthew Richard Stone was gebore op Mei 26, 1971 in Houston, Texas. Sy pa is 'n ekonomie professor Gerald Whitney Stone en sy ma Sheila Lois (Belasco), wat Joods is.[2] Stone en sy jonger suster Rachel het grootgeword in Littleton, 'n voorstad van Denver, Colorado.[3]

Persoonlike lewe[wysig | wysig bron]

Vanaf 2001, het Stone 'n verhouding met Angela Howard. Hulle het ontmoet terwyl Howard 'n Comedy Central uitvoerendehoof was. In 2008, het hulle getrou en het twee kinders saam.[1]

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1993: Cannibal! The Musical
  • 1997: Orgazmo
  • 1998: BASEketball
  • 1999: South Park: Bigger, Longer & Uncut
  • 2004: Team America: World Police
  • 2019: Beyblade
  • Giant Monsters Attack Japan!
  • The Book of Mormon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1995: Time Warped
  • 1997: South Park
  • 2001: That's My Bush!
  • 2003: VH1 Goes Inside
  • 2004: MTVU Stand In
  • 2009: In Focus with Eden Lane
  • 2011: 7.30
  • 2015: The Weekly with Charlie Pickering
  • 2018: Bluey

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1998: 1998 Primetime Creative Arts Emmy Awards
  • 2003: Shocked
  • 2011: 6 Days to Air: The Making of South Park
  • 2012: E3 Xbox Media Briefing
  • 2015: Ubisoft E3 2015 Conference
  • 2016: Ubisoft E3 2016 Conference
  • 2017: Become a Citizen of South Park

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1998: Master P: Kenny's Dead
  • 2000: Christmas in South Park
  • 2003: The Book of Orgazmo
  • 2005: 'Team America': An Introduction
  • 2005: 'Team America': Building the World
  • 2005: 'Team America': Capturing the Action
  • 2005: 'Team America': Miniature Pyrotechnics
  • 2005: 'Team America': Pulling the Strings
  • 2005: 'Team America': Up Close with Kim Jong-Il
  • 2008: Imaginationland: The Movie

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]