Roeskopbyvreter
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Merops boehmi)
Roeskopbyvreter | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. boehmi
|
Binomiale naam | |
Merops boehmi Reichenow, 1882
| |
Die roeskopbyvreter (Merops boehmi) is 'n swerwer noord van die Zambezirivier in Mosambiek. Die voël is nog net twee keer in Suider-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël as die Böhm's Bee-eater bekend.
Identifikasie
[wysig | wysig bron]Die voël is 18 tot 22 cm groot en weeg 15 tot 20 gram.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7