Roeskopbyvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Roeskopbyvreter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Meropidae
Genus: Merops
Spesie: M. boehmi
Binomiale naam
Merops boehmi
Reichenow, 1882
Roeskopbyvreter verspr.jpg

Die roeskopbyvreter (Merops boehmi) is 'n swerwer noord van die Zambezirivier in Mosambiek. Die voël is nog net twee keer in Suider-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël as die Böhm's Bee-eater bekend.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die voël is 18 tot 22 cm groot en weeg 15 tot 20 gram.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]