Michiel van Breda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Michiel van Breda (* September 1775) was die eerste burgemeester van Kaapstad,[1] 'n lid van die Kaapse Wetgewende Vergadering en is ook bekend as die vader van die merinobedryf. Bredasdorp is amptelik in 1838 deur hom gestig.[2]

Van Breda het die Merinoskaap in die vroeë 1900's op sy plaas Zoetendalsvallei geteel. Hy het onder andere opregte merinoramme van die Saksiese en die Rambouillie-ras ingevoer en so die skaapras in Suid-Afrika versterk. Die Merinoram-standbeeld by die ingang van die Bredasdorp/Napierse Koöperasie is in 1978 opgerig om dié skaapras, waarvoor die gebied so bekend is, te gedenk.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]