Middelburg-broodboom

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Middelburg-broodboom
Nasionale nommer: 14.3
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Cycadophyta
Klas: Cycadopsida
Orde: Cycadales
Familie: Zamiaceae
Genus: Encephalartos
Spesie: E. middelburgensis
Binomiale naam
Encephalartos middelburgensis
Vorster, Robbertse & S.van der Westh.

Die Middelburg-broodboom (Encephalartos middelburgensis) is 'n spesie van die genus Encephalartos. Die boom is inheems aan Mpumalanga waar dit voorkom in die opvanggebied van die Olifantsrivier tussen Middelburg en die Loskopdam. Die boom kan tot 7 m groot word, groei in vol sonlig en is gehard teen ryp. Die boom is eenslagtig: manlike en vroulike plante is afsonderlike eksemplare.

Die plant se nasionale nommer is 14.3[1]. In Engels staan die broodboom as die Middelburg cycad bekend.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]