Molopo Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Voormalige Molopo
Kaart van Suid-Afrika wat Voormalige Molopo in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Dr. Ruth Segomotsi Mompati
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW395
Burgemeester  
Hoofstad Tosca
Grootste tale Tswana, Afrikaans
Area 12 473 km²  
Bevolking 6,516 (2007)

Die Molopo Plaaslike Munisipaliteit was voorheen een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt met die kode NW397 om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te vorm.