in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit (voorheen bekend as die Bophirima-distriksmunisipaliteit ) is een van die 4 Distriksmunisipaliteite van die Noordwes . Die setel van die munisipaliteit is in Vryburg . Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Tswanasprekend . Die munisipaliteit se kode is DC39.
Die munisipaliteit word begrens deur:
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende Plaaslike Munisipaliteite :
Die volgende statistiek is van die 2011-sensus.
Geslag
Bevolking
%
Vroulik
239 097
51.55%
Manlik
224 718
48.45%
Etniese groepering
Bevolking
%
Swart
423 980
91.41%
Blank
18 127
3.91%
Kleurling
18 346
3.96%
Asiaties
1 358
0.43%
Ouderdom
Bevolking
%
00 - 04
50 051
11.38%
05 - 09
55 303
12.58%
10 - 14
56 825
12.93%
15 - 19
52 129
11.86%
20 - 24
38 481
8.75%
25 - 29
31 184
7.09%
30 - 34
26 780
6.09%
35 - 39
25 234
5.74%
40 - 44
22 162
5.04%
45 - 49
18 354
4.17%
50 - 54
14 801
3.37%
55 - 59
12 882
2.93%
60 - 64
10 892
2.48%
65 - 69
8 520
1.94%
70 - 74
6 443
1.47%
75 - 79
4 755
1.08%
80 - 84
2 993
0.68%
85 - 89
1 124
0.26%
90 - 94
469
0.11%
95 - 99
190
0.04%
100 plus
65
0.01%
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004 .
Bevolking 18 en ouer: 245 386 [55.82% van die totale bevolking]
Totale stemme: 153 517 [34.92% van die totale bevolking]
Stempersentasie: 62.56% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party
Stemme
%
ANC
124 832
81.31%
UCDP
14 626
9.53%
DA
4 866
3.17%
ACDP
1 708
1.11%
PAC
1 531
1.00%
VF+
1 473
0.96%
OD
938
0.61%
UDM
777
0.51%
NNP
673
0.44%
Azapo
586
0.38%
EMSA
254
0.17%
IVP
247
0.16%
SOPA
217
0.14%
PJC
141
0.09%
NA
135
0.09%
CDP
130
0.08%
UF
130
0.08%
TOP
111
0.07%
KISS
48
0.03%
MF
38
0.02%
NLP
56
0.04%
Totaal
254 874
100.00%
Distriksmunisipaliteite en hul Plaaslike Munisipaliteite