Tswaing Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Tswaing
Kaart van Suid-Afrika wat Tswaing in Noordwes aandui
Provinsie Noordwes
Distriksmunisipaliteit Ngaka Modiri Molema
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NW382
Burgemeester Manketse Tlhape
Hoofstad Delareyville
Grootste tale Tswana, Afrikaans, Suid-Sotho
Area 5 966,3 km²  
Bevolking 124 218 (2011)

Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.

Nedersettings[wysig | wysig bron]

Nedersettings in die munisipaliteit: