Matlosana Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Dr. Kenneth Kaunda | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW403 | ||
Burgemeester | James Tsolela[1] | ||
Hoofstad | Klerksdorp | ||
Grootste tale | Tswana, Suid-Sotho, Afrikaans | ||
Area | 3 561 km² | ||
Bevolking | 398 676 (2011) |
Die Matlosana Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Klerksdorp Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika.
Nedersettings
[wysig | wysig bron]Nedersettings in die munisipaliteit sluit in:
- Klerksdorp
- Orkney
- Dominionville
- Doringkruin
- Hartbeesfontein
- Kanana
- Stilfontein
- Tigane
- Umzimhle
- Vaal Reefs
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Breyten Cupido (12 Mei 2022). "Ouma (128) 'rus kleintyd baie'". Beeld Streek. Netwerk24. p. 4. Besoek op 13 Mei 2022. (Intekening benodig)