Mufuti

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Mufuti
Brachystegia boehmii 1.jpg
Brachystegia boehmii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Binomiale naam
Brachystegia boehmii
Taub.

Die Mufuti (Brachystegia boehmii) – ook bekend as die Prins-van-Wallis-vere – is 'n middelgroot tot groot boom wat voorkom in die sentrale en noordelike deel van Zimbabwe en die noorde van Botswana. Die blare is dofgroen, veeragtig en neerhangend. Die pinnas vou oormekaar en die blaarkoppe is groot. Die jong blare is helderrooi.

'n Mufuti

Bron[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]