Murtala Mohammed
Voorkoms
Murtala Ramat Muhammed | |
Mohammed (links) saam met Bolaji Akinyemi (regs) | |
President van Nigerië
| |
Ampstermyn 30 Julie 1975 – 13 Februarie 1976 | |
Voorafgegaan deur | Yakubu Gowon |
---|---|
Opgevolg deur | Olusegun Obasanjo |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 8 November 1938 Nigerië |
Sterf | 13 Februarie 1976 Lagos, Nigerië |
Eggenoot/-note | Ajoke Muhammed |
Religie | Islam |
Murtala Ramat Muhammed (1938–1976) was die militêre leier van Nigerië van 1975 tot sy dood in 1976.
Muhammed is op 8 November 1938 in Kano, Nigerië gebore. Hy kom aan bewind nadat die regering van Yakubu Gowon tydens 'n militêre staatsgreep omvergewerp is. Sy ampstermyn word voortydig op 13 Februarie 1976 na 'n sluipmoord op sy lewe beëindig. Ná sy dood het Olusegun Obasanjo by hom oorgeneem.