Ernest Shonekan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Ernest Shonekan

President van Nigerië
Ampstermyn
26 Augustus 1993 – 17 November 1993
Voorafgegaan deur Ibrahim Babangida
Opgevolg deur Sani Abacha

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 Mei 1936 (1936-05-09) (82 jaar oud)
Eggenoot/eggenote Margaret Shonekan
Religie Christendom

Ernest Shonekan (* 9 Mei 1936) was die negende president van Nigerië. Hy was slegs die President vir drie maande na sy aanstelling, as 'n suksesvolle staatsgreep deur generaal Sani Abecha geëindig sy ampstermyn voortydig.