Namakwaduif

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Namakwaduifie)
Jump to navigation Jump to search

Namakwaduifie
Oena capensis -near Kambi ya Tembo, Arusha, Tanzania-8, crop.jpg
Mannetjie te Arusha, Tanzanië
Namaqua dove, Oena capensis, at Mapungubwe National Park, Limpopo, South Africa (18085767542).jpg
Wyfie in Mapungubwe Nasionale Park
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Oena

Swainson, 1837
Spesie:
O. capensis
Binomiale naam
Oena capensis
(Linnaeus, 1766)

Die Namakwaduifie (Oena capensis) is 'n klein duifie wat in wydverspreid in Afrika voorkom. Dit word benewens in dele van die Arabiese Skiereiland en in die droër dele van Madagaskar aangetref. Die voël is tipies 22 cm lank met 'n 28–33 cm vlerkspan, en weeg ongeveer 40g. Dit is die enigste spesie in die duifgenus Oena.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Oena capensis