Nanjing
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Nanking)
Nanjing 南京市 Nanking | |
---|---|
Stad | |
Koördinate: 32°03′00″N 118°46′00″O / 32.05000°N 118.76667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Jiangsu |
Stigting | 495 v.C. |
Regering | |
• Tipe | Subprovinsiale stad |
• Kommunistiese Party van China-sekretariskomitee | Yang Weize |
• Burgemeester | Ji Jianye |
Oppervlak | |
• Stad | 6 598 km2 (2 548 vk. myl) |
• Stedelik | 6 598 km2 (2 548 vk. myl) |
Hoogte | 20 m (50 ft) |
Bevolking | |
• Stad | 8 109 100 |
• Digtheid | 1 230/km2 (3 183/vk. myl) |
• Stedelik | 7 165 600 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 210000–211300 |
Skakelkodes | 25 |
Webwerf | nanjing.gov.cn |
Nanjing (voorheen Nanking in Afrikaans; Chinees: 南京市, pinyin: Nánjīng Shì) is 'n stad in China met 'n inwonertal van 7 713 100 en 'n oppervlakte van 6 598 km². Dit is 'n subprovinsiale stad in Oos-China.
Die stad was van 1368 tot 1420 die hoofstad van die Chinese Keiserryk, van 1928 tot 1937 van die Republiek China en van 1945 tot 1949 van die Volksrepubliek China. Dit is veral bekend vir die slagting van Chinese burgerlikes deur Japannese magte tydens die Tweede Chinees-Japannese Oorlog, wat op 13 Desember 1937 begin het.