Natalse duinevygie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Natalse duinevygie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(klade): Angiosperms
(klade): Eudicots
(klade): Core eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Carpobrotus
Spesie: C. dimidiatus
Binomiale naam
Carpobrotus dimidiatus
(Haw.) L.Bolus

Die Natalse duinevygie (Carpobrotus dimidiatus) is 'n plant wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika. Dit is 'n gewone ranksukkelent met dik, vlesige blare wat houtig word met ouderdom. Dit dra pers of puperrooi blomme wat een-een verskyn. Die plant groei op duine. Die blaarsap verlig bloublasie en jellievissteke. Bosbokke en duikers vreet die blare. Dit is ook 'n stabiliseerder van duine.

Bron[wysig | wysig bron]