Neal Stephenson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Neal Stephenson
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 31 Oktober 1959 (1959-10-31) (59 jaar oud)
Fort Meade, Maryland, Verenigde State
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Skrywer
Webblad nealstephenson.com

Neal Town Stephenson (gebore 31 Oktober 1959) is 'n Amerikaanse skrywer en rekenaarspeletjie ontwerper, bekend vir sy werke van spekulatiewe fiksie.

Sy romans is geklassifiseer as wetenskapfiksie, historiese fiksie, "cyber punk", "postcyberpunk", en barok.

Stephenson se werk ondersoek vakke soos wiskunde, kriptografie, taalwetenskappe, filosofie, geldeenheid, en die geskiedenis van wetenskap. Hy skryf ook nie-fiksie artikels oor tegnologie in publikasies soos Wired

Bibliografie[wysig | wysig bron]

Romans[wysig | wysig bron]

  • The Big U (1984)
  • Zodiac (1988)
  • Snow Crash (1992) 
  • Interface (1994) met J. Frederick George
  • The Diamond Age: or A Young Lady's Illustrated Primer (1995) 
  • The Cobweb (1996) met J. Frederick George, as "Stephen Bury"
  • Cryptonomicon (1999)
  • Quicksilver (2003)
  • The Confusion (2004)
  • The System of the World (2004)
  • Anathem (2008)
  • The Mongoliad (2010–2012)
  • Reamde (2011)[1]
  • Seveneves (2015) 
  • The Rise and Fall of D.O.D.O. (2017) met Nicole Galland[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. William Morrow Geargiveer 22 Mei 2011 op Wayback Machine. Harpercollinscatalogs.com. Retrieved on 2014-01-14.
  2. William Morrow Geargiveer 21 Desember 2016 op Wayback Machine. Harpercollins.com Retrieved on 2016-12-18.