Neuss

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Neuss
Quirinus-Münster.jpg

Kaart Wapen
Lage der Stadt Neuss in Deutschland.png
DEU Neuss COA.svg
Vlag
Flagge Neuss.svg
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Flag of North Rhine-Westphalia.svg Noordryn-Wesfale
 Koördinate 51°12′N 6°41′O
 Stigting 16 v.C.
 Stadstatus
 Oppervlakte:  
 - Totaal 99,5 vk km
 Hoogte bo seevlak 40 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 152 010[1]
 - Bevolkingsdigtheid 1527/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Herbert Napp (CDU)
 Amptelike Webwerf neuss.de

Neuss (Limburgs: Nüss, Latyns: Novaesium) is 'n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met 'n bevolking van 152 010 op 31 Desember 2011 en 'n oppervlakte van 99,5 km². Neuss is in 16 v.C. deur die Romeine as Novaesium gestig en is een van die oudste stede van Duitsland. Neuss is sedert 1963 'n stad met 'n bevolking van meer as 100 000. Die stad is aan die Ryn naby Düsseldorf geleë.

Verwysings[wysig]