Nicolas Louis de Lacaille

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Nicolas Louis de Lacaille

Ab Nicolas Louis de Lacaille (15 Maart 1713 – 21 Maart 1762) was ’n Franse sterrekundige. Hy is veral bekend vir sy katalogus van byna 10 000 suidelike sterre, onder meer 42 newelagtige voorwerpe. Die katalogus, Coelum Australe Stelliferum, is in 1763 ná sy dood gepubliseer. Dit sluit 14 sterrebeelde in wat sedertdien standaard geword het.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Ian Ridpath. “Star Tales”. URL besoek op 2009-01-24.