Njesuthi
Voorkoms
Njesuthi | |
---|---|
Ligging | KwaZulu-Natal, Suid-Afrika / Lesotho |
Hoogte | 3 408 meter bo seevlak |
Reeks | Drakensberg |
Koördinate | 29°12′S 29°22′O / 29.200°S 29.367°O |
Njesuthi is een van die hoogste pieke in die Drakensberg wat op die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho geleë is. Dit is 3 408 meter hoog. Ongeveer 1,5 km verder, ook langs die grens, lê die hoër Mafadipiek wat 3 450 meter hoog is.