Nkosazana Dlamini-Zuma Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Nkosazana Dlamini-Zuma
Kaart van Suid-Afrika wat Nkosazana Dlamini-Zuma in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Harry Gwala
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN436
 
Hoofstad  ?
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 3 602 km²  
Bevolking 113 446 (2011)

Die Nkosazana Dlamini-Zuma Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan na die samesmelting van die voormalige Ingwe en Kwa Sani Plaaslike Munisipaliteite in Augustus 2016.