Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Flag of South Africa.svg Ray Nkonyeni
Kaart van Suid-Afrika wat Ray Nkonyeni in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN216
Burgemeester Nomusa Mqwebu
Hoofstad Port Shepstone
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 1 487 km²  
Bevolking 308 675 (2011)

Die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan na die samesmelting van die Hibiscuskus Plaaslike Munisipaliteit en Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit in Augustus 2016.