Gaan na inhoud

Inkosi Langalibalele Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Inkosi Langalibalele
Kaart van Suid-Afrika wat Inkosi Langalibalele in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN235
 
Hoofstad Estcourt
Grootste tale Zoeloe, Engels, Afrikaans
Area 3 399 km²  
Bevolking 196 226 (2011)

Die Inkosi Langalibalele Plaaslike Munisipaliteit is 'n nuwe plaaslike munisipaliteit in die uThukela-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het ontstaan op 8 Augustus 2016 na die samesmelting van die Imbabazane en Umtshezi Plaaslike Munisipaliteite.[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "The Local Government Handbook" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2017. Besoek op 10 Augustus 2016.