uMhlabuyalingana Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg uMhlabuyalingana
Kaart van Suid-Afrika wat uMhlabuyalingana in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Umkhanyakude
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN271
Hoofstad Kwangwanase
Grootste tale Zoeloe (99%), Engels
Area 3 693 km²  
Bevolking 140,963 (2001)


Die uMhlabuyalingana Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.