Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit
Voorkoms
| |||
Provinsie | KwaZulu-Natal | ||
Distriksmunisipaliteit | Ugu | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | KZN211 | ||
Burgemeester | W.T. Dube | ||
Hoofstad | Scottburgh[1] | ||
Grootste tale | Zoeloe, Xhosa, Engels | ||
Area | 973 km² | ||
Bevolking | 74,017 (2007) |
Die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. In 2016 is die munisipaliteit verdeel tussen eThekwini en uMdoni.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Die setel van die Vulamehlo Plaaslike Munisipaliteit was buite die gebied geleë, in die uMdoni Plaaslike Munisipaliteit