Novak Đoković

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Đoković tydens die Australiese Ope in 2007.

Novak Đoković, ook dikwels gespel as Djokovic (Serwies: Новак Ђоковић) (gebore te Belgrado, 22 Mei 1987) is 'n professionele Serwiese tennisspeler. Tot op hede wen hy 30 toernooie, waarvan twee in dubbels. Sy grootste oorwinnings was die Australiese Ope in 2008, 2011 en 2012, Wimbledon in 2011 en die VSA Ope in 2011.

Grand Slam-rekord[wysig]

Die tabel toon Djokovic se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA Ope
2005 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 3 Rondte 3
2006 Rondte 1 Kwarteindstryd Rondte 4 Rondte 3
2007 Rondte 4 Halfeindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2008 Wenner Halfeindstryd Rondte 2 Halfeindstryd
2009 Kwarteindstryd Rondte 3 Kwarteindstryd Halfeindstryd
2010 Kwarteindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd Eindstryd
2011 Wenner Halfeindstryd Wenner Wenner
2012 Wenner Halfeindstryd Kwarteindstryd Halfeindstryd
2013 Wenner Halfeindstryd Eindstryd Eindstryd
2014 Kwarteindstryd

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Novak Đoković (kategorie)