Odontaspididae
Voorkoms
Odontaspididae | |
---|---|
Skeurtandhaai (Carcharias taurus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | Odontaspididae J. P. Müller & Henle, 1839
|
Genera | |
Die Skeurtandhaaie (Odontaspididae) is 'n kraakbeenvis-familie wat hoort tot die orde Lamniformes. Daar is twee genera met drie spesies wat hoort tot dié familie en twee van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Kenmerke
[wysig | wysig bron]Die familie kom voor van die kus tot in dieptes van 1 600 m. Die boonste stertvin lob is langer as die onderste lob en die anale vin is naby die stertvin. Die familie het vyf paar kieu-splete en die grootte wissel van 3.1 - 4.3 m.
Genus
[wysig | wysig bron]Die volgende genus en gepaardgaande spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor:
- Carcharias
- Carcharias taurus - Skeurtandhaai
- Odontaspis
- Odontaspis ferox - Knopstert-skeurtandhaai
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7