Oncorhynchus
Voorkoms
Oncorhynchus Tydperk: Laat Mioseen - Onlangs
| |
---|---|
Oncorhynchus nerka Wyfie (bo) en mannetjie. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | Oncorhynchus Suckley, 1861
|
Spesies | |
Sien teks. |
Oncorhynchus is ‘n genus wat hoort tot die familie Salmonidae. Dit sluit die Reënboogforel in asook ses spesies van die Pasifiese salm. Al die salms leef in die dreineer areas wat uitmond in die Stille Oseaan in Noord-Amerika.
Spesie
[wysig | wysig bron]Die volgende spesie is deel van die genus en kom in Suid-Afrika voor:
- Oncorhynchus mykiss - Reënboogforel
Sien ook
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Oncorhynchus. |
- Alfabetiese lys van visse
- Lys van Suider-Afrikaanse visse volgens wetenskaplike name
- Lys van varswater visfamilies
- Lys van visfamilies
Bron
[wysig | wysig bron]- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1