Oranjekeelkalkoentjie
Voorkoms
Oranjekeelkalkoentjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. capensis
|
Binomiale naam | |
Macronyx capensis (Linnaeus, 1766)
|
Die Oranjekeelkalkoentjie (Macronyx capensis) is 'n endemiese algemene standvoël in vogtige grasveld van seevlak tot berghoogland. Die voël is 20 cm groot en weeg 45 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape Longclaw.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ BirdLife International (2012). "Macronyx capensis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)