Otto II. Freiherr von Münchhausen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Otto von Münchhausen

Otto II. Freiherr von Münchhausen (11 Junie 1716 – 13 Julie 1774) was 'n Duitse plantkundige. Hy was kanselier van die Universiteit van Göttingen en 'n korrespondent van Carl Linnaeus. Hy het verskeie eike-spesies by die Linneaiese stelsel benaam, asook ander plante. Die standaard botaniese skrywers-afkorting Münchh. word toegepas op spesies wat hy beskryf het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]