Ovamboswartmees
Voorkoms
Ovamboswartmees | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. carpi
|
Binomiale naam | |
Parus carpi | |
Sinonieme | |
Melaniparus carpi |
Die Ovamboswartmees (Parus carpi) is 'n redelike algemene standvoël in halfdorre- en savanneboomveld in Namibië en suidwestelike Angola. Die voël is 14 cm groot en weeg 14 tot 21 gram. In Engels staan die voël bekend as die Carp's tit.
Sien ook
[wysig | wysig bron]- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
[wysig | wysig bron]- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1