Pannonia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Pannonië)
Jump to navigation Jump to search
Pannonië
Pannonia SPQR.png
Romeinse provinsie
Onderdeel vanDanubian LimesWysig
Datum van stigting of ontstaan20Wysig
LandRomeinse RykWysig
HoofstadCarnuntumWysig
Geografiese ligging44°54′0″N 19°1′12″E, 44°54′0″N 19°1′12″EWysig
Opgelos, afgeskaf of gesloop107Wysig

Pannonië was 'n Romeinse provinsie.[1][2] Die provinsie se grens in die noorde en ooste was die Donau, in die weste Noricum en Bo-Italië, en in die suide Dalmasië en Bo-Mesië. Pannonië was geleë in die gebied van die huidige Wes-Hongarye, Oos-Oostenryk, Noord-Kroasië, Noordwes-Serwië, Noord-Slowenië, Wes-Slowakye en Noord-Bosnië en Herzegowina.

Geskiedenis[wysig | wysig bron]

Pannonië is in die jaar 20 gestig. Dit is in 107 deur Trajanus in Pannonia Inferior en Pannonia Superior verdeel.

Verwysings[wysig | wysig bron]