Papiaments

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Papiaments
Papiamentu
Gepraat in: Flag of the Netherlands.svg Koninkryk van die Nederlande
Gebied: Karibiese See
Totale sprekers: 341 300[1]
Taalfamilie: Kreools
 Portugees
  Papiaments 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of the Netherlands.svg Koninkryk van die Nederlande
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: pap
ISO 639-3: pap 
Verspreiding van Papiaments

Papiaments (Papiamentu) is 'n taal wat deur die bewoners van die ABC-eilande (Aruba, Bonaire en Curaçao) gepraat word. Papiaments (in Afrikaans) of Papiamento is 'n kreool van Portugees[3] wat deur verskillende tale soos Nederlands, Engels, Spaans en Afrikatale beïnvloed is. Elke eiland het sy eie dialek van die taal.[4][5]

Titelblad van die oudste bewaarde drukwerk in Papiaments (1837).

In 2000 het 59 984 mense op Aruba aangedui dat hulle tuis Papiaments praat (69,4% van die bevolking) en in 2001 was dit 106 054 mense op Curaçao gewees (81,2%) en 8 059 op Bonaire (74,7%). In Nederland is daar moontlik 'n verdere 50 000 tot 60 000 sprekers wat die taal tuis praat. In totaal verstaan ongeveer 250 000 mense hierdie taal.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Papiamentu”. Ethnologue. URL besoek op 3 September 2018.
  2. (nl) Invoeringswet openbare lichamen Bonaire, Sint Eustatius en Saba”. wetten.nl. URL besoek op 1 Januarie 2011.
  3. Baptista, Marlyse (2009). On the development of nominal and verbal morphology in four lusophone creoles (seminar presentation given 6 November 2009, University of Pittsburgh). 
  4. Romero, Simon (5 Julie 2010). "Willemstad Journal: A Language Thrives in Its Caribbean Home". The New York Times. 
  5. [1]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]

Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Papiaments