Aruba

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Aruba
Flag of Aruba.svg Coat of arms of Aruba.svg
(Vlag van Aruba) (Wapen van Aruba)
Nasionale leuse: Una isla feliz
Ligging van Aruba
Ligging van Aruba
Kaart van Aruba
Kaart van Aruba
Amptelike tale Nederlands, Papiaments
Hoofstad Oranjestad
Grootste stad Oranjestad
Eerste Minister Mike Eman
Oppervlakte
 - Totaal
180 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
106 050
589/vk km
Geldeenheid Aruba-Florin (Afl.) (AWG)
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied Aruba Dushi Tera

Aruba is 'n eiland in die Karibiese See. Tot 1986 was Aruba by die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 1 Januarie 1986 'n aparte land in die Koninkryk der Nederlande. Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste is Oranjestad. Die eiland het 'n oppervlakte van 180 km² en 'n bevolking van 106 050 in 2009 gehad.

Galery[wysig]


Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande: Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland: Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Suid-Holland · Utrecht · Zeeland
Besondere munisipaliteite in Nederland: Bonaire · Saba · Sint Eustatius


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika