Bonaire

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Bonaire
Boneiru
(Papiaments)
Flag of Bonaire.svg Blason de Bonaire (Antilles néerlandaises).svg
(Vlag van Bonaire) (Wapen van Bonaire)
Nasionale leuse: Geen
Ligging van Bonaire
Ligging van Bonaire
Kaart van Bonaire
Kaart van Bonaire
Amptelike tale Nederlands, Papiaments
Hoofstad Kralendijk
Grootste stad Kralendijk
Eerste Minister Glenn Thodé
Oppervlakte
 - Totaal
288 vk km
Bevolking
 - Totaal (2009)
 - Bevolkingsdigtheid
15 414
53,5/vk km
Geldeenheid Amerikaanse dollar ($) USD
Tydsone UTC: UTC -4
Volkslied Tera di Solo y suave biento

Bonaire (Papiaments: Boneiru) is 'n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 was Bonaire by die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 'n munisipaliteit van die land Nederland. Die amptelike taal is Nederlands; ander tale wat gepraat word is Papiaments (die volkstaal) en verder ook Spaans en Engels. Die hoofstad en grootste stad is Kralendijk. Die eiland het 'n oppervlakte van 288 km² en 'n bevolking van 15 414 in 2009 gehad. Sedert 1 Januarie 2011 is die Amerikaanse dollar die geldeenheid.[1]

Verwysings[wysig]


Vlag van die Koninkryk der Nederlande Koninkryk van die Nederlande Wapen van die Koninkryk der Nederlande
Lande: Aruba · Curaçao · Nederland · Sint Maarten
Provinsies in Nederland: Drenthe · Flevoland · Friesland · Gelderland · Groningen · Limburg · Noord-Brabant · Noord-Holland · Overijssel · Suid-Holland · Utrecht · Zeeland
Besondere munisipaliteite in Nederland: Bonaire · Saba · Sint Eustatius


 
Lande in Noord-Amerika
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadines | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon - Clipperton | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico

Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika