Paul Gerhardt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Paul Gerhardt, 17de eeuse kopergravure

Paul Gerhardt (* 12 Maart 1607 in Gräfenhainichen in die Keurvorstedom Sakse; † 27 Mei 1676 in Lübben (Spreewald)) was 'n Evangelies-Lutherse teoloog. Hy het bekendheid verwerf as die beduidendste skrywer van Duitse kerkliedere naas Martin Luther.

Gerhardt se gedigte en kerkliedere is deur Johann Krüger getoonset.[1]

Verwysings[wysig]

  1. Wolfgang Ribbe en Jürgen Schmädeke: Kleine Berlin-Geschichte. Uitgegee deur die Landeszentrale für politische Bildungsarbeit Berlin (LZ) in verbinding met die Historische Kommission zu Berlin. Tweede uitgawe. Berlyn 1989, bl. 65