Paul Theroux

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Paul Edward Theroux
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 10 April 1941
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Beroep Skrywer

Paul Edward Theroux (gebore op 10 April 1941) is 'n Amerikaanse reisskrywer en romansier, wie se bekendste werk The Great Railway Bazaar (1975) is. Hy het verskeie fiksiewerke gepubliseer, waarvan sommige vir rolprent verwerk was. Die James Tait Black Gedenkprys is in 1981 aan hom toegeken vir sy roman The Mosquito Coast, wat aangepas was vir die 1986 rolprent met dieselfde naam.

Hy is die vader van die Britse skrywers en dokumentêre filmmakers Marcel Theroux en Louis Theroux; die broer van die skrywers Alexander Theroux en Peter Theroux; en die oom van die Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer Justin Theroux.

Vroeë lewe[wysig | wysig bron]

Theroux is in Medford, Massachusetts gebore, die derde van sewe kinders.[1] Sy ma, Anne (née Dittami), was Italiaans-Amerikaans, en sy pa, Albert Eugene Theroux, was Frans-Kanadees.[2][3]

Sy ma was 'n grammatikale skool onderwyseres en skilder,[4] en sy pa was 'n skoenfabriek-leer verkoper vir die Amerikaanse Leather Oak-maatskappy.[4][5]

Theroux het studeer by die Universiteit van Maine, in Orono, (1959–60) en die Universiteit van Massachusetts Amherst, waar hy 'n B.A. in Engels in 1963 verkry.

Beknopte bibliografie[wysig | wysig bron]

Romans[wysig | wysig bron]

Kortverhale[wysig | wysig bron]

Nie-fiksie[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Paul Theroux". people.com. Besoek op 20 October 2018. 
  2. The International Who's Who 2004. Routledge. 2003. p. 1668. ISBN 1-85743-217-7. 
  3. Cheuse, Alan (June 4, 1989). "A worldly education Paul Theroux imagines a much-traveled writer's active erotic life". Chicago Tribune. 
  4. 4,0 4,1 Atlas, James (April 30, 1978). "The Theroux Family Arsenal". nytimes.com. Besoek op 20 October 2018. 
  5. Current Biography Yearbook, H. W. Wilson Co., 1979, page 415

Notas[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.