PepsiCo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pepsico logo.png

PepsiCo is 'n Amerikaanse multinasionale korporasie wat kos, graangebaseerde peuselkos, koeldrank, en ander produkte vervaardig, bemark en versprei. Sy hoofkantoor is in Purchase, New York. PepsiCo is in 1965 gevorm ná die samesmelting van die Pepsi-Cola Company en Frito-Lay, Inc.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]