Starbucks

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Starbucks Corporation
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 30 Maart 1971
Hoofkantoor Seattle, Washington,Verenigde State
# Liggings20 184[1] (23 Desember 2013)
SleutelpersoneHoward Schultz (hoof uitvoerende beampte, voorsitter van die Raad en president)
Gebied bedienWêreldwyd
IndustrieRestaurante
ProdukteKoffie, tee, gebak, Frappuccino-drankies, Smoothies
DiensteKoffie
Inkomste$14,89 miljard[2] (2013)
Bedryfsinkomste$-325,4 miljard[2] (2013)
Netto inkomste$8,8 miljard[2] (2013)
Werknemers160 000[3] (Mei 2013)
DogtermaatskappyeStarbucks Coffee Company, Ethos water, Evolution Fresh, Hear Music, La Boulange Bakery, Seattle's Best Coffee, Tazo, Teavana, Torrefazione Italia
Webwerfwww.starbucks.com

Starbucks Corporation (NASDAQ: SBUX) is 'n internasionale koffie- en koffiehuis-ketting wat in Seattle, Washington (VSA) gebaseer is. Starbucks is die grootste koffiehuismaatskappy in die wêreld[4] met 16 120 winkels in 49 lande, insluitende ongeveer 11 000 in die Verenigde State, gevolg deur bykans 1 000 in Kanada en meer as 800 in Japan.[5]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) Starbucks Corporation 2013 Q4 Quarterly Report , Form 10-Q, Filing Date Jan 28, 2014”. http://investor.starbucks.com.+URL besoek op 14 April 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 (en) Starbucks Corporation 2013 Fiscal Report, Form 10-K, Filing Date Nov 18, 2013”. URL besoek op 14 April 2014.
  3. (en) Starbucks”. May 2013. URL besoek op 14 April 2014.
  4. Starbucks - Company Overview”. Hoovers. URL besoek op 2009-05-13.
  5. Company Fact Sheet”. Starbucks Coffee Company. February 2008. URL besoek op 2009-05-13.