Percy Girouard

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Percy Girouard
Percy Girouard
Percy Girouard in 1899

Goewerneur van Noord-Nigerië
Ampstermyn
1907 – 1909
Voorafgegaan deur Frederick John Dealtry Lugard
Opgevolg deur Henry Hesketh Bell

Persoonlike besonderhede
Gebore (1867-01-26)26 Januarie 1867
Montreal, Quebec, Kanada
Sterf 26 September 1932 (op 65)
Londen, Engeland

Militêre Diens
Rang Kolonel
Toekennings Knight Commander of the Order of St Michael and St George
Distinguished Service Order

Sir Edouard Percy Cranwill Girouard (26 Januarie 1867 – 26 September 1932) was 'n Kanadese ingenieur en soldaat. Hy is in 1867 in Montreal gebore. Hy sluit in 1888 by die leër aan en veg in Soedan, waar hy homself onderskei in die konstruksie en organisasie van spoorweë. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog was hy direkteur van Spoorweë vir die Britse Magte en het hy die Imperial Military Railways georganiseer. Hy is in 1932 oorlede.

Bron[wysig | wysig bron]