Peter Grant (rugbyspeler)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Peter Grant Sportportaal
Volle naam Peter John Grant
Geboortedatum 15 Augustus 1984 (1984-08-15) (32 jaar oud)
Geboorteplek Durban, Suid-Afrika
Lengte 1,86 m
Gewig 89 kg
Skool Maritzburg-kollege
Universiteit Universiteit Stellenbosch
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Springbokno. 789
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2002
2003–2004
Natal
WP
Professionele / senior klubs
Jare Klub / span Weds (pte)
2010–2014
2014–2015
Kobelco Steelers
La Rochelle
35
19
(342)
(66)
korrek soos op 28 Julie 2012.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2004–2009 WP 56 (285)
korrek soos op 28 Julie 2012.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2014
2016–
Stormers
Force
104 (866)
korrek soos op 11 Maart 2016.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2007–2008 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 5 0
korrek soos op 28 Julie 2012.

Peter Grant (* Durban, 15 Augustus 1984) is ’n Springbokrugbyspeler wat vir die Western Force in Superrugby speel.

Na ’n lang ruk by die Westelike Provinsie, waar Grant ook vir die Stormers gespeel het en waar hy van 2010 tot 2014 buite die Superrugbyseisoen in Japan vir Kobelco Steelers gespeel het, is hy na Frankryk om vir twee seisoene vir La Rochelle te speel.

In 2002 het Grant vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel en die volgende jaar vir die Suid-Afrikaanse onder-19 span. In 2007 het hy 1 wedstryd vir die Barbarians en 3 wedstryde vir die Opkomende Springbokke gespeel. Grant het die Springbokke in 2007–2008 in 5 toetse verteenwoordig.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]