Piet Greyling
Voorkoms
| |||||
Volle naam | Pieter Johannes Frederik Greyling | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 16 Mei 1942 | ||||
Geboorteplek | Zastron, Suid-Afrika | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Flank | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Collegians RFC | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
1967 1969–1972 |
Vrystaat Transvaal |
||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1967–1972 | Suid-Afrika | 25 | (15) |
Pieter Johannes Frederik Greyling (16 Mei 1942 te Zastron) is 'n oud-Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vyf-en-dertigste Springbokkaptein. Hy het Curriebekerrugby vir die Vrystaat en Transvaal gespeel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Voorafgegaan deur Hannes Marais |
Springbokkaptein 1972-1974 |
Opgevolg deur Morné du Plessis |