Pippa Scott

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Pippa Scott
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Pippa Scott (gebore 10 November 1935) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Searchers (1956), Auntie Mame (1958), Petulia (1968), en King Leopold's Ghost (2006).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1956: The Searchers
  • 1958: Auntie Mame
  • 1958: As Young as We Are
  • 1966: For Pete's Sake
  • 1968: Petulia
  • 1971: Cold Turkey
  • 1982: The Sound of Murder
  • 2006: King Leopold's Ghost
  • 2009: Footprints
  • 2013: Automotive

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1959: Mr. Lucky
  • 1976: Jigsaw John

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1972: My Sister Hank
  • 1974: Bad Ronald

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]