Pirates of the Caribbean: At World's End
Pirates of the Caribbean: At World's End | |
---|---|
Regisseur | Gore Verbinski |
Draaiboek | Ted Elliott Terry Rossio Stuart Beattie |
Kinematografie | Dariusz Wolski |
Redigeerder | Hans Zimmer |
Ateljee | Walt Disney Pictures Jerry Bruckheimer Films Second Mate Productions |
Verspreider | Buena Vista Pictures Distribution |
Uitgereik | 25 Mei 2007 |
Speeltyd | 2 ure 49 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels |
Begroting | VS$ 300,000,000 |
Bruto wins | VS$ 961,691,209 |
IMDb-profiel |
Pirates of the Caribbean: At World's End is 'n rolprent deur Gore Verbinski wat op 25 Mei 2007 vrygestel is.[1][2] Die film is die opvolger van Pirates of the Caribbean: Dead Man's Chest (2006), en is die derde aflewering in die Pirates of the Caribbean-filmreeks.
Samevatting
[wysig | wysig bron]Die verhaal speel 'n paar maande na Dead Man's Chest af, en volg 'n desperate soeke om kaptein Jack Sparrow, vasgevang op 'n see van sand in Davy Jones se Locker op te spoor en te red, en die Broedershof in 'n oorlog teen die Oos-Indiese Handelsmaatskappy te roep. In 'n ongemaklike alliansie red Will Turner, Elizabeth Swann, Hector Barbossa, en die bemanning van die Black Pearl vir Jack en maak gereed om te veg teen Lord Cutler Beckett, wat Davy Jones en die Vlieënde Hollander beheer.
Rolverdeling
[wysig | wysig bron]- Johnny Depp as Jack Sparrow
- Orlando Bloom as Will Turner
- Keira Knightley as Elizabeth Swann
- Geoffrey Rush as Captain Hector Barbossa
- Jack Davenport as Norrington
- Bill Nighy as Davy Jones
- Jonathan Pryce as Governor Weatherby Swann
- Lee Arenberg as Pintel
- Mackenzie Crook as Ragetti
- Kevin McNally as Gibbs
- David Bailie as Cotton
- Stellan Skarsgård as Bootstrap Bill
- Tom Hollander as Cutler Beckett
- Naomie Harris as Tia Dalma
- Martin Klebba as Marty
- David Schofield as Mercer
- Lauren Maher as Scarlett
- Dermot Keaney as Maccus
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Pirates of the Caribbean: At World's End". IMDb. Amazon. Besoek op 13 Februarie 2024.
- ↑ "Pirates of the Caribbean: At World's End". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 13 Februarie 2024.